Kinderpartytjies

@Boeretroos Koffiewinkel

Partytjie Pakkette

Op soek na die perfekte plek om 'n kinderpartytjie aan te bied? Met ons buitelug-speelarea, interaktiewe Animal Touch Farm en verskeidenheid prettige aktiwiteite, sal jou kind se partytjie vol lag, avontuur en vreugde wees!

  • SKAPIE PARTYTJIE
    R24500
    per kind
    • 3 ure se pret op die plaas
    • partytjie tafel & tafeldoek
    • stoele en oortreksels
    • kiddies meal & juice
    • bucket of animal food
    • toegang tot die dieretuin
    • bring jou eie partytjiepakkies saam
    • bring jou eie verjaardagkoek
    • bring jou eie tema dekor
    • skoonmaker / kelnerin
  • Gewild
    KALFIE PARTYTJIE
    R29500
    per kind
    • 3 ure se pret op die plaas
    • partytjie tafel & tafeldoek
    • stoele en oortreksels
    • kiddies meal & juice
    • bucket of animal food
    • spookasem
    • treinrit
    • toegang tot die dieretuin
    • bring jou eie partytjiepakkies saam
    • bring jou eie verjaardagkoek
    • bring jou eie tema dekor
    • skoonmaker / kelnerin
  • VARKIE PARTYTJIE
    R34500
    per kind
    • 3 ure se pret op die plaas
    • partytjie tafel & tafeldoek
    • tiffany stoele en binders
    • kiddies meal & juice
    • bucket of animal food
    • spookasem
    • tiffany stoele en binders
    • treinrit
    • toegang tot die dieretuin
    • bring jou eie partytjiepakkies saam
    • bring jou eie verjaardagkoek
    • bring jou eie tema dekor
    • skoonmaker / kelnerin

Opsionele Ekstras

Voeg by die pret met ons voorafverpakte partytjiepakkies, partytjiebokse en reënboogverjaardagkoek

GAAN TERUG
GAAN TERUG