Ons Nuwe Plaas Pret Pass

Date posted: Februarie 14, 2026 | Category: Gebeure & Geleenthede

Bring die kleinspan en kom kuier vir ons. Ons nuwe Plaas Pret Pass vir R145 sluit die volgende in:

  • Voer die diere
  • Mini treinrit
  • Bottel melk vir die kalfies
  • Ponieritte
GAAN TERUG
GAAN TERUG